Elektroniese ontwerp-outomatisering

Skematiese vasleggingsprogram
Gedrukte stroombaanuitleg en skematiese konnektorontwerp

Elektroniese ontwerp-automatisering (EDA), ook na verwys as elektroniese rekenaargesteunde ontwerp (ECAD),[1] is 'n kategorie van sagtewaregereedskap vir die ontwerp van elektroniese stelsels soos geïntegreerde stroombane en gedrukte stroombaanborde. Die gereedskap word deur skyfieontwerpers in ontwerpvloei gebruik om hele halfgeleierskyfies te ontwerp en te analiseer. Aangesien 'n moderne halfgeleiervlokkie miljarde komponente kan bevat, is EDA gereedskap noodsaaklik vir hul ontwerp.

  1. "About the EDA Industry" (in Engels). Electronic Design Automation Consortium. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2017. Besoek op 29 Julie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search